TESTIMONIALS

February 18, 2019


Ek kan dr. Oosthuizen ook hoogs aanbeveel. Hy het 'n knievervanging op my gedoen in 2015. Die verpleegpersoneel mag nie eers my wond skoongemaak het nie hy het dit elke dag self gedoen want hy was bang ek kry die sg Hospital Bug. 'n Baie deeglike dokter.

February 4, 2018


Ek het my knieg , n 360’ skeer en my skouer deur Dr Oosthuizen laat doen. Anders as meeste dr’s weet jy deur die hele proses presies wat aangaan en als waaraan hy gewerk het is perfek vandag. Sy kennis is ongelooflik. Hy is vriendelik , stiptelik en gaan uit sy pad uit om te sorg dat jy die beste versorging kry!

August 17, 2017


Dr Oosthuizen is een van die min dokters wat nog regtig omgee vir sy pasiente. Sy manier waarop hy sy pasiente hanteer en die tyd wat hy met sy pasiente spandeer is wonderlik. Sy kennis en die manier waarop hy die inligtig oordra aan sy pasiente is iets wat min nog gesien word.

April 12, 2017


Excellent surgeon. Extremely helpful, listening to my concerns as a triathlete.

November 21, 2016


Na 'n onlangse voetoperasie gedoen deur dr Oosthuizen kan ek nie genoeg dankie se dat ek nou sonder pyn kan loop/draf. Hy is puik in wat hy doen, ken sy veld waarin hy werk en het my deurentyd met ampatie en deurnis hanteer wat die herstelproses sonder haakplekke laat verloop het. Dankie dokter

October 5, 2015


Dr. Oosthuizen diagnosed a condition that assisted in treating related syndromes. I will recommend this specialist wholeheartedly

August 28, 2014


Ek het onlangs n heup vervanging operasie by Dr Oosthuizen ondergaan. Dit was n aangename ondervinding en hy het werklik uit sy pad uit gegaan om die hele proses vir ons almal so gemaklik as moontlik te maak. Baie dankie

August 26, 2014


I recently had an interaction with Dr Oosthuizen at Unitas Hospital. His youthful appearance should not mislead you into thinking that he is not capable. I really appreciated his genuine concern about my issue and the information he gee me about my procedure was reassuring.
parallax background